Sunday March 21st, 2010 23:45 n Beter Hemel: Danie Schreuder

n Beter Hemel
n Beter Hemel deur Danie Schreuder is n bundel van vertellings, sketse en verhale is kontreikuns op sy beste. Dit spreek van ‘n wysheid gevoed deur ‘n baie intieme kennis van en liefde vir ‘n spesifieke stukkie aarde. Die mond wat hier vertel, is een wat oorloop omdat die hart vol is, en die hart is vol van die klein plekkie Koringberg en sy omtes.

Kry vandag Danie Schreuder se n Beter Hemel vir slegs R140 vananf Kalahari.net. Kliek hier!

No related posts.

Related posts brought to you by Yet Another Related Posts Plugin.

Comment Form

You must be logged in to post a comment.

 





Custom iPad Cases from Zazzle

Chuck Taylor All Star Slim Collection

Custom Made Three Piece Men Suits, Free shipping.

Spanish_Banner_250x250_10-17-06