Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in ‘n splinternuwe gedaante – dis ‘n briefroman! Dis Koue Kos, Skat is die briewe en e-pos van ‘n vrou in haar liefde verlaat; dit is briewe wat gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak. Die verhaal ontvou [...]
Continue reading...Friday, October 2, 2009
Carike Keuzenkamp in Kinderland Volume 1. Sukkle jy om jou kinders besig te hou en boonop iets te leer terwyl jy besig is? Carike Keuzenkamp se treffers op Carike in Kinderland Volume 1 sal nie net wonders doen vir jou vrye tyd nie, maar ook vir jou kinders se ontwikkeling in Afrikaans! Die CD bevat die volgende [...]
Continue reading...
Monday, June 7, 2010
0 Comments