Carike Keuzenkamp in Kinderland Volume 1.
Sukkle jy om jou kinders besig te hou en boonop iets te leer terwyl jy besig is? Carike Keuzenkamp se treffers op Carike in Kinderland Volume 1 sal nie net wonders doen vir jou vrye tyd nie, maar ook vir jou kinders se ontwikkeling in Afrikaans!
Die CD bevat die volgende opnames:
- Heidi
- Pinochio
- Die Dapper Muis
- Do-Dompie-Dom-Dom
- Wouter Kabouter
- Tick Tock
- My Hond Jan
- Die A B C
- Muskiet
- Feetjieland
- Old Mac Donald
- Alle Voels Het Vere
- Daar Kom Die Roomysman
- Die Lappop
- The Tooth Mouse
- Oom Hoenderhaan
- Die Padda Wou Gaan Opsit
- Ek Is Klompie-Klomp
- Somme
- Colours Of The Rainbow
- Dorstyd
- Things So True
Koop Carike in Kinderland Volume 1 deur Carike Keuzenkamp vir slegsR 39.06 vanaf Kalahari NOU!



