Suid Afrika is wonder sangeres Laurika Rauch is terug met haar nuutste CD genaamd Twee Duisend and Tien of as jy wil 2010. Haar nuutste CD is vars, met die tye en vol van haar gewone super energie. Die lirieke kom vanaf Suid Afrika se voorste musiek makers soos Nicholas Louw ens.
Twee Duisend en Tien is a dubbel CD met 23 van Laurika Rauch se beste klanke, kry dit nou vir slegs R95, click hier.



